Menu
Versindaba
  • Nuwe Bundels
    • Digbundels (2024)
    • Digbundels (2023)
    • Digbundels (2022)
    • Digbundels (2021)
    • Digbundels (2020)
    • Digbundels (2019)
    • Digbundels (2018)
    • Digbundels (2017)
    • Digbundels (2016)
    • Digbundels (2015)
    • Digbundels (2014)
    • Digbundels (2013)
    • Digbundels (2012)
    • Digbundels (2011 & 2010)
  • Resensies
    • Resensies
    • Resensente
  • Gedigte
    • Gedigte (A-L)
    • Gedigte (M-Z)
    • Kompetisies
    • Vertalings
      • 100 Duitse bestes uit die 20ste eeu
  • Digters
    • Digters
    • Onderhoude
    • Stemgrepe
  • Skryfhulp
  • Borge
  • Oor Versindaba
    • Kontak
Versindaba
24 January 202020 January 2020

N.P. van Wyk Louw 50. Daniel Hugo

 

Vir VWL

ek dra die blou steen in my hand
hy vat my hart na anderland

 

in die agterplaas wat flikker
van die son het ek hierdie fles
vol gruis gemaak – louwarm glim-
mer dit nou in my skrywersnes

 

met die duifblou gruis in my hand
hunker my hart na Sutterland
– ’n silwer herberg in die sneeu –
jy weet presies hoe beef die hand

 

© Daniel Hugo

Deel:

  • Share on Facebook (Opens in new window) Facebook
  • Share on X (Opens in new window) X

Like this:

Like Loading…

Lees meer

← Emily Dickinson: Vertaling in Afrikaans
N.P. van Wyk Louw 50. Thomas Deacon →

2e gedagtes oor “N.P. van Wyk Louw 50. Daniel Hugo”

  1. Bernard Odendaal says:
    26 January 2020 at 09:12

    Van daar doer af, veral as dit bibbertyd in die sneeu is, voel dit natuurlik soms ‘n paar duisend myl verder. Dankie vir die geslypte/geslepe vers – hy kan ook in daardie onthoufles in.

    Reply
  2. Daniel Hugo says:
    25 January 2020 at 17:27

    My gedig verwys onder meer na die volgende ongepubliseerde kwatryn van VWL, in die 1950’s geskryf in Amsterdam terwyl hy verlang na Suid-Afrika:

    Die glas is deurskyn in my hand
    tienduisend myl l^e Sutterland
    – ‘n silwer herberg in die sneeu –
    die Here weet hoe beef die hand.

    In werklikheid is Nederland natuurlik sesduisend myl (tienduisend kilometer) van Suid-Afrika.

    Reply

Lewer kommentaar Cancel reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Meeste gelees

  • Anne-Marie Bartie. glasman
  • Anne-Marie Bartie. fake news
  • Anne-Marie Bartie. visum
  • Margaret Cordier. Gestroop
  • Willem de Swyger. bokwagter

Nuutste bydraes

  • Gerard Scharn. die unpersonen
  • Resensie: “Aan de vooravond” (Miel Vanstreels)
  • Joan Hambidge. Doeblet
  • Marthé McLoud. Geskil
  • Dylan Allen. 1984

Nuutste kommentaar

  1. Annora Eksteen on Gerrit Theron. Die vuurhoutjie11 September 2026

    Net so. Ek kan nie sonner my voorraad vuur houtjies nie. Kerse en gasstofie en die Kaap is heerlik Frans…

  2. Annora Eksteen on Vers-en-klank: Joan Hambidge11 September 2026

    Bai geluk professor Joan! Lank leef! ♥

  3. Bernard Odendaal on Resensie: “Van man tot man” (Olive Schreiner, versorg & verwerk deur JM Coetzee, vert. deur Antjie Krog)10 September 2026

    Jy het my nou nog nuuskieriger gemaak. Dankie, Marlies!

  4. Yves T'Sjoen on Joan Hambidge. Sheila Cussons en Dominique Botha: Die ander waarheid8 September 2026

    Bijzonder interessant, Joan. Er valt een boeiende literatuurgeschiedenis te schrijven op basis van dergelijke literaire correspondenties of consonanties. Dat betekent…

  5. Marieta McGrath on Gerrit Theron. Die vuurhoutjie31 August 2026

    Ek hou hiervan.

Kategorieë

  • Artikels, essays, e.a.
  • Binneblik
  • Blogs
  • Digstring
  • Gedigte
  • Kompetisies
  • Nuus / Briewe
  • Nuwe Publikasie
  • onderhoude
  • Onderhoude
  • Resensies
  • Stemgrepe
  • Uncategorized
  • Vertalings
  • VWL 50 jaar later
  • Wisselkaarten
©2026 Versindaba | Ontwerp deur Frikkie van Biljon
%d