Wenner van Akademie se Vertaalprys: De Waal Venter (Vandag is boordensvol)
Wenner van Akademie se Vertaalprys: De Waal Venter (Vandag is boordensvol)
Tags: De Waal Venter Vandag is boordensvol, De Waal Venter Vertaalprys, Vertaalprys De Waal Venter Wednesday, May 20th, 2020 | Nuus / Briewe. Both comments and pings are currently closed. ![]() 8 Kommentare op “Wenner van Akademie se Vertaalprys: De Waal Venter (Vandag is boordensvol)” |
|
Geluk, De Waal! Dit was ”n voorreg om met jou boek te werk.
En geluk ook aan al die ander Akademie-wenners.
De Waal,hartlik geluk met Neruda in Afrikaans en die toekenning.
Van harte gefeliciteerd!
Baie geluk, De Waal. Jy verdien dit oor en oor.
En baie geluk aan al die ander wenners ook – veral Elsa Joubert en Johan Myburg.
Hartlik geluk, De waal!
Dit is nou omtrent spoggerig! Van harte geluk, De Waal.
Dit wil gedoen wees, De Waal! Veels geluk.
Hartlik geluk, De Waal!