Menu
Versindaba
  • Nuwe Bundels
    • Digbundels (2024)
    • Digbundels (2023)
    • Digbundels (2022)
    • Digbundels (2021)
    • Digbundels (2020)
    • Digbundels (2019)
    • Digbundels (2018)
    • Digbundels (2017)
    • Digbundels (2016)
    • Digbundels (2015)
    • Digbundels (2014)
    • Digbundels (2013)
    • Digbundels (2012)
    • Digbundels (2011 & 2010)
  • Resensies
    • Resensies
    • Resensente
  • Gedigte
    • Gedigte (A-L)
    • Gedigte (M-Z)
    • Kompetisies
    • Vertalings
      • 100 Duitse bestes uit die 20ste eeu
  • Digters
    • Digters
    • Onderhoude
    • Stemgrepe
  • Skryfhulp
  • Borge
  • Oor Versindaba
    • Kontak
Versindaba
10 September 2020

Nuwe bundel. Hennie Aucamp: Oopkardoes

Hennie Aucamp

Oopkardoes

Omslag

‘n Bundel guitige verse wat aansluit by die kabaret-wêreld, die sewe doodsondes, ‘n ganse galery bevlektes word ten tonele gevoer met Aucamp se onverbeterlike humor.

‘n Jaar of drie voor sy dood het Hennie vir Johann de Lange dié manuskrip gegee met die opdrag, “Doen daarmee soos jy goeddink.” Dit was vier A4 notaboeke; die verse was met die hand uitgeskryf, en in afdelings opgedeel. Hennie het selfs ‘n kunswerk gekies wat hy vir die omslag wou hê, ‘n werk van Theo Paul Vorster.

Waarom nou? Johann de Lange sê: “Daar het nou genoeg tyd verloop dat ek die nodige afstand gekry het en na die manuskrip as bundel gekyk het. Ek het besluit om benewens die nuwe, ongepubliseerde verse in die bundel ook ‘n aantal vroeër verse in te sluit wat by die wêreld van die verse aansluit, verse wat saamhoort.

Die bundel is vir gedeë liefhebbers van Aucamp se poësie en sy humoristiese, satiriese verse.

Oor die outeur

Hennie Aucamp is een van die veelsydigste kunstenaars in Afrikaans en het op alles wat hy gedoen het sy waarmerk afgedruk. Hy was bekroonde kortverhaal skrywer, dramatis, kabarettis, essayis en digter.

 

Deel:

  • Share on Facebook (Opens in new window) Facebook
  • Share on X (Opens in new window) X

Like this:

Like Loading…

Lees meer

← Nuwe bundel. Thomas Deacon: Swartslang
Nuwe bundel. Antjie Krog: ‘n Vry vrou →

Lewer kommentaar Cancel reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Meeste gelees

  • Anne-Marie Bartie. glasman
  • Anne-Marie Bartie. fake news
  • Anne-Marie Bartie. visum
  • Margaret Cordier. Gestroop
  • Willem de Swyger. bokwagter

Nuutste bydraes

  • bevan boggenpoel. winter
  • Willem de Swyger. Ou Steenmaker
  • Krige Visser. olie op die vier
  • Miel Vanstreels. Terug
  • Elisma van Zyl. Tydloos

Nuutste kommentaar

  1. Versindaba on Gunther Pakendorf. hoe dooier hoe mooier16 September 2026

    Dankie Gunther. So op Breyten se verjaarsdag (Pampoendag). - Marlies Taljard

  2. Annora Eksteen on Gerrit Theron. Die vuurhoutjie11 September 2026

    Net so. Ek kan nie sonner my voorraad vuur houtjies nie. Kerse en gasstofie en die Kaap is heerlik Frans…

  3. Annora Eksteen on Vers-en-klank: Joan Hambidge11 September 2026

    Bai geluk professor Joan! Lank leef! ♥

  4. Bernard Odendaal on Resensie: “Van man tot man” (Olive Schreiner, versorg & verwerk deur JM Coetzee, vert. deur Antjie Krog)10 September 2026

    Jy het my nou nog nuuskieriger gemaak. Dankie, Marlies!

  5. Yves T'Sjoen on Joan Hambidge. Sheila Cussons en Dominique Botha: Die ander waarheid8 September 2026

    Bijzonder interessant, Joan. Er valt een boeiende literatuurgeschiedenis te schrijven op basis van dergelijke literaire correspondenties of consonanties. Dat betekent…

Kategorieë

  • Artikels, essays, e.a.
  • Binneblik
  • Blogs
  • Digstring
  • Gedigte
  • Kompetisies
  • Nuus / Briewe
  • Nuwe Publikasie
  • onderhoude
  • Onderhoude
  • Resensies
  • Stemgrepe
  • Uncategorized
  • Vertalings
  • VWL 50 jaar later
  • Wisselkaarten
©2026 Versindaba | Ontwerp deur Frikkie van Biljon
%d