Menu
Versindaba
  • Nuwe Bundels
    • Digbundels (2024)
    • Digbundels (2023)
    • Digbundels (2022)
    • Digbundels (2021)
    • Digbundels (2020)
    • Digbundels (2019)
    • Digbundels (2018)
    • Digbundels (2017)
    • Digbundels (2016)
    • Digbundels (2015)
    • Digbundels (2014)
    • Digbundels (2013)
    • Digbundels (2012)
    • Digbundels (2011 & 2010)
  • Resensies
    • Resensies
    • Resensente
  • Gedigte
    • Gedigte (A-L)
    • Gedigte (M-Z)
    • Kompetisies
    • Vertalings
      • 100 Duitse bestes uit die 20ste eeu
  • Digters
    • Digters
    • Onderhoude
    • Stemgrepe
  • Skryfhulp
  • Borge
  • Oor Versindaba
    • Kontak
Versindaba
27 October 202026 October 2020

René Bohnen. Klein Covid-skilde

 

Korona-gedigte

 

klein covid skilde

 

onthou jy omhelsings

en die glooiings van vingerpunte op jou vel

sensitief soos ‘n sonar

van liefde?

 

ek dokumenteer dagbreke –

onthou dae sonder deure

en die son meer

as ‘n geraamde gedagte

anderkant die balkon

 

in my huis is ‘n landskapskildery

‘n naelstring na my geboortevallei –

 

dag honderd-een-en-vyftig

my gedig ‘n vergesig

op ‘n land van swart amber

en bitter heuning

 

ek voel soos die eerste letter

van ons –

‘n ou man hoes, die wind waai,

ons loop op dun ys

maar ons maskers is mooi

 

dag tweehonderd-en-twee

die son kom op

die bokmakierie roep

vierlettergreepgeel

 

wat is tydelik, wat is tyd?

ek stoot my woorde

voor my by die deur uit

 

© René Bohnen, 2020

 

Deel:

  • Share on Facebook (Opens in new window) Facebook
  • Share on X (Opens in new window) X

Like this:

Like Loading…

Lees meer

René Bohnen. Ek wou vir jou →

Lewer kommentaar Cancel reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Meeste gelees

  • Anne-Marie Bartie. kapitulasie
  • Jacques Boshoff. Die hond in Desember
  • Margaret Cordier. Wes-kus Desember
  • Stephan du Toit. Graaff-Reinet
  • Jaco Fouché. By die opstel van 'n testament

Nuutste bydraes

  • J.H. Leopold. Kerstliedje & vertaling in Afr. deur Daniel Hugo
  • Resensie: “Apofatiese lens” (Dietloff van der Berg)
  • Pierce van Tonder. inkvlerk
  • Joan Hambidge. Raad van ‘n digter
  • Joan Hambidge. Carol Ann Duffy

Nuutste kommentaar

  1. gert on Joan Hambidge. Raad van ‘n digter24 November 2026

    onthou jouself verby jouself in woorde wat heelaltale probeer praat sover as wat jou liggaampie en jou hartjie en jou…

  2. Franco Colin on Joan Hambidge. Carol Ann Duffy24 November 2026

    As ek reg is kom dié gedig uit The world’s wife? Wonderlike bundel. Dankie vir die toeligting!

  3. Driekie Grobler on Wengedigte in gesprek-met-Van-Wyk-Louw-projek23 November 2026

    Baie geluk aan die wenners.

  4. Karina Nel on Karina Nel. Okerstof: Nicolaas18 November 2026

    Thank you Jenna, appreciate it.

  5. Versindaba on Wat lees jy? “Van die Apennynse berge tot Sisilië”. Rina Cascione (Vert.)18 November 2026

    Hennie, dit behoort in die boekwinkel te wees, maar jy kan dit ook van Naledi bestel.

Kategorieë

  • Artikels, essays, e.a.
  • Binneblik
  • Blogs
  • Digstring
  • Gedigte
  • Kompetisies
  • Nuus / Briewe
  • Nuwe Publikasie
  • Onderhoude
  • onderhoude
  • Resensies
  • Stemgrepe
  • Uncategorized
  • Vertalings
  • VWL 50 jaar later
  • Wisselkaarten
©2026 Versindaba | Ontwerp deur Frikkie van Biljon
%d