Menu
Versindaba
  • Nuwe Bundels
    • Digbundels (2024)
    • Digbundels (2023)
    • Digbundels (2022)
    • Digbundels (2021)
    • Digbundels (2020)
    • Digbundels (2019)
    • Digbundels (2018)
    • Digbundels (2017)
    • Digbundels (2016)
    • Digbundels (2015)
    • Digbundels (2014)
    • Digbundels (2013)
    • Digbundels (2012)
    • Digbundels (2011 & 2010)
  • Resensies
    • Resensies
    • Resensente
  • Gedigte
    • Gedigte (A-L)
    • Gedigte (M-Z)
    • Kompetisies
    • Vertalings
      • 100 Duitse bestes uit die 20ste eeu
  • Digters
    • Digters
    • Onderhoude
    • Stemgrepe
  • Skryfhulp
  • Borge
  • Oor Versindaba
    • Kontak
Versindaba
1 January 20211 January 2021

Joachim Ringelnatz. Vertaling in Afrikaans

 

 

 

Joachim Ringelnatz (1883 – 1934). Vertaling uit Duits in Afrikaans. Vert. deur Robert Schall.

 

Die Allerbeste

 

Die Allerbeste stap die Nuwejaar

– dis die vandag – in, uit die gister.

Jy hoor sy oujaarsnaggejakker. Maar

hy het getwyfel en bly gis

wat sy presiese herkoms is

en of hom die verlede

beweeg het, of die hede.

Tog wens hy almal net homselwers toe,

hoewel onduidelik asook verleë.

 

Die mense se begrip van wat hy sê was nie te hoe,

dus het hul bly mekaar die hand gegee

en was met hom tevrede.

 

***

 

Der Glückwunsch

Joachim Ringelnatz

 

Ein Glückwunsch ging ins neue Jahr,

Ins Heute aus dem Gestern.

Man hörte ihn sylvestern.

Er war sich aber selbst nicht klar,

Wie eigentlich sein Hergang war

Und ob ihn die Vergangenheit

Bewegte oder neue Zeit.

Doch brachte er sich dar, und zwar

Undeutlich und verlegen.

 

Weil man ihn nicht so ganz verstand,

So drückte man sich froh die Hand

Und nahm ihn gern entgegen.

 

Bronverwysing:

 

Ringelnatz, Joachim. 2015. Gesammelte Werke. Gedichte und Erzählungen. Keulen: Anaconda. (bl. 602)

 

 

Deel:

  • Share on Facebook (Opens in new window) Facebook
  • Share on X (Opens in new window) X

Like this:

Like Loading…

Lewer kommentaar Cancel reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Meeste gelees

  • Anne-Marie Bartie. verskille
  • Anne-Marie Bartie. vlinderslag
  • Hendrik J. Botha. Teen sononder
  • Anne-Marie Bartie. bewys van betaling
  • Marius Crous. Twee mombakkiesliedjies

Nuutste bydraes

  • AVBOB Persverklaring
  • Digtersprofiel: Johan Myburg
  • Joan Hambidge. Piromaan
  • Joan Hambidge. My geliefde voormalig
  • Jasmyn Beetge. Delikaat

Nuutste kommentaar

  1. Cobus van den Berg on Krige Visser. parodie en ironie20 July 2026

    Dankie Krige. Ek lees dit oor en oor….sodat dit kan insink.

  2. Margaret Cordier-Biermann on Margaret Cordier-Biermann. Vrye teuels16 July 2026

    Dankie, Andre — jy verf gedigte en ons ry nou tyd en woorde bloots.

  3. Andre Roothman on Margaret Cordier-Biermann. Vrye teuels15 July 2026

    Uiters gemaklik op die literere verteringsstelsel. tyd die tiran het sy deugde.

  4. Toekie on C Fritze. Boodskap aan die see14 July 2026

    Pragtig geskryf. Het dit baie geniet.

  5. Bernard Odendaal on Daniel Hugo. Wat ’n vers kan verraai en vermag13 July 2026

    Die onderbenoeming - konkreter: die min woorde - roep treffend ‘n ysliker en aaklige “werklikheid” op.

Kategorieë

  • Artikels, essays, e.a.
  • Binneblik
  • Blogs
  • Digstring
  • Gedigte
  • Kompetisies
  • Nuus / Briewe
  • Nuwe Publikasie
  • onderhoude
  • Onderhoude
  • Resensies
  • Stemgrepe
  • Uncategorized
  • Vertalings
  • VWL 50 jaar later
  • Wisselkaarten
©2026 Versindaba | Ontwerp deur Frikkie van Biljon
%d