Menu
Versindaba
  • Nuwe Bundels
    • Digbundels (2024)
    • Digbundels (2023)
    • Digbundels (2022)
    • Digbundels (2021)
    • Digbundels (2020)
    • Digbundels (2019)
    • Digbundels (2018)
    • Digbundels (2017)
    • Digbundels (2016)
    • Digbundels (2015)
    • Digbundels (2014)
    • Digbundels (2013)
    • Digbundels (2012)
    • Digbundels (2011 & 2010)
  • Resensies
    • Resensies
    • Resensente
  • Gedigte
    • Gedigte (A-L)
    • Gedigte (M-Z)
    • Kompetisies
    • Vertalings
      • 100 Duitse bestes uit die 20ste eeu
  • Digters
    • Digters
    • Onderhoude
    • Stemgrepe
  • Skryfhulp
  • Borge
  • Oor Versindaba
    • Kontak
Versindaba
5 January 20214 February 2021

Hugo van Hofmannsthal. Vertaling in Afrikaans

 

Versindaba kompetisie vir vertaalde gedigte (63)

 

Hugo von Hofmannsthal. Vertaling van Duits in Afrikaans. Vert. deur Elisabeth Hentschel.

 

Reën in die oggendskemering


Die wandelende reën op al die weë

Was vol van soete klanke,

Die fluisterende vroegoggendreën

Vol trane van verlange.

 

Die ruisend ritselende waterstrome

Verdoof en verwar die stemme se gefluister.

Dowwer en dowwer word die drome

En vervloei in die swewende missluier.

 

Die wind in die wuiwende weilande

By die water die wandelende wind

Verdoof die smagtende smarte

Wat kom met die oggendskemering.

 

Die weg in die vroegoggendwening

Lei nêrens heen.

En tog was dit goed om daar te wandel

In die vallende ritselende reën.

 

***

 

Regen in der Dämmerung

 

Der wandernde Wind auf den Wegen

War angefüllt mit süßem Laut,

Der dämmernde rieselnde Regen

War mit Verlangen feucht betaut.

 

Das rinnende rauschende Wasser

Berauschte verwirrend die Stimmen

Der Träume, die blasser und blasser

Im schwebenden Nebel verschwimmen.

 

Der Wind in den wehenden Weiden,

Am Wasser der wandernde Wind

Berauschte die sehnenden Leiden,

Die in der Dämmerung sind.

 

Der Weg im dämmernden Wehen,

Er führte zu keinem Ziel,

Doch war er gut zu gehen

Im Regen, der rieselnd fiel.

 

Bronverwysing:

Hofmannsthal, Hugo von. 1979. Gesammelte Werke in zehn Einzelbänden. Band 1: Gedichte, Dramen, Frankfurt am Main: Fischer-Taschenbuch-Verlag.

 

Deel:

  • Share on Facebook (Opens in new window) Facebook
  • Share on X (Opens in new window) X

Like this:

Like Loading…

Lees meer

Rainer Maria Rilke. Vertaling in Afrikaans →

Lewer kommentaar Cancel reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Meeste gelees

  • Anne-Marie Bartie. glasman
  • Anne-Marie Bartie. fake news
  • Anne-Marie Bartie. visum
  • Margaret Cordier. Gestroop
  • Willem de Swyger. bokwagter

Nuutste bydraes

  • Elisma van Zyl. Tydloos
  • Paul Kloppers. hemelrog
  • ND Cronjé. navigasie
  • Digtersprofiel: Vincent Oliphant
  • ND Cronjé. wiskunde

Nuutste kommentaar

  1. Versindaba on Gunther Pakendorf. hoe dooier hoe mooier16 September 2026

    Dankie Gunther. So op Breyten se verjaarsdag (Pampoendag). - Marlies Taljard

  2. Annora Eksteen on Gerrit Theron. Die vuurhoutjie11 September 2026

    Net so. Ek kan nie sonner my voorraad vuur houtjies nie. Kerse en gasstofie en die Kaap is heerlik Frans…

  3. Annora Eksteen on Vers-en-klank: Joan Hambidge11 September 2026

    Bai geluk professor Joan! Lank leef! ♥

  4. Bernard Odendaal on Resensie: “Van man tot man” (Olive Schreiner, versorg & verwerk deur JM Coetzee, vert. deur Antjie Krog)10 September 2026

    Jy het my nou nog nuuskieriger gemaak. Dankie, Marlies!

  5. Yves T'Sjoen on Joan Hambidge. Sheila Cussons en Dominique Botha: Die ander waarheid8 September 2026

    Bijzonder interessant, Joan. Er valt een boeiende literatuurgeschiedenis te schrijven op basis van dergelijke literaire correspondenties of consonanties. Dat betekent…

Kategorieë

  • Artikels, essays, e.a.
  • Binneblik
  • Blogs
  • Digstring
  • Gedigte
  • Kompetisies
  • Nuus / Briewe
  • Nuwe Publikasie
  • Onderhoude
  • onderhoude
  • Resensies
  • Stemgrepe
  • Uncategorized
  • Vertalings
  • VWL 50 jaar later
  • Wisselkaarten
©2026 Versindaba | Ontwerp deur Frikkie van Biljon
%d