Menu
Versindaba
  • Nuwe Bundels
    • Digbundels (2024)
    • Digbundels (2023)
    • Digbundels (2022)
    • Digbundels (2021)
    • Digbundels (2020)
    • Digbundels (2019)
    • Digbundels (2018)
    • Digbundels (2017)
    • Digbundels (2016)
    • Digbundels (2015)
    • Digbundels (2014)
    • Digbundels (2013)
    • Digbundels (2012)
    • Digbundels (2011 & 2010)
  • Resensies
    • Resensies
    • Resensente
  • Gedigte
    • Gedigte (A-L)
    • Gedigte (M-Z)
    • Kompetisies
    • Vertalings
      • 100 Duitse bestes uit die 20ste eeu
  • Digters
    • Digters
    • Onderhoude
    • Stemgrepe
  • Skryfhulp
  • Borge
  • Oor Versindaba
    • Kontak
Versindaba
7 January 20214 February 2021

Kobus Moolman. Vertaling in Afrikaans

 

Versindaba kompetisie vir vertaalde gedigte (70)

 

Kobus Moolman. Vertaling van Engels in Afrikaans. Vert. deur Melanie Grobler.

 

Naamgewing

‒ ter nagedagtenis: Michael Wessels (1958-2018)

 

Dit is nog donker.

Geen voëlgesange nie, alhoewel die nag byna verby is.

Slegs ’n paar hane kraai in die dorp.

En ’n nabye werktuig bons sy lae bastoon.

Iewers is daar ’n gat, ek voel dit.

Iets ontbreek in die wêreldorde.

Ek voel dat alles waaraan ek vat, uitmekaar sal val of verkrummel.

Die Aarde is omgeploeg, en ek gly.

My hande weet nie meer wat om te doen nie

Hulle sukkel wanneer hul probeer om gewone woorde uit te spreek.

Soos blom, boom, berg.

Soos rivier, rots, vrou.

Ek voel dat iets afwesig is, afwesig soos ’n geamputeerde steeds sy arm voel.

Die arm waarmee hy sy kinders omhels ‒

Om sy vrou vas te hou.

Hierdie afwesigheid en skerp teenwoordigheid van pyn,

het ’n naam en ’n gesig.

Ek moet ’n naam vind sodat ek staande kan bly

selfs wanneer die grond geploeg is:

die naam van hierdie afwesigheid is jou naam

die gesig van hierdie afwesigheid, jou gesig.

 

***

 

Kobus Moolman

Naming

‒in memoriam: Michael Wessels (1958-2018)

 

It is still dark.

No birds are singing, though is almost over.

Only a few roosters crow in the village.

An engine close by beats its low bass.

There is a hole somewhere. I can feel it.

Something is missing from the order of the world.

Everything I touch feels as if it could shatter or crumble.

The earth is tilted and I am sliding.

My hands don’t know what to do anymore

when they pronounce the usual words.

Like flower, tree, mountain.

I can feel it the way an amputee still feels his arm.

The arm he used to hold to hold his children –

to hold his wife.

And this absence, this presence of sharp loss,

has a name and a face.

I must name it so that I can stand

even though the earth is tilted:

the name of this absence is your name;

the face of this absence, your face.

 

Bronverwysing:

Moolman, Kobus. 2020. The Mountain Behind The House. The Dryad Press Living Poet Press ISBN 978-1-990936-5-5. p. 58.

 

Deel:

  • Share on Facebook (Opens in new window) Facebook
  • Share on X (Opens in new window) X

Like this:

Like Loading…

Lewer kommentaar Cancel reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Meeste gelees

  • Anne-Marie Bartie. glasman
  • Anne-Marie Bartie. fake news
  • Anne-Marie Bartie. visum
  • Margaret Cordier. Gestroop
  • Willem de Swyger. bokwagter

Nuutste bydraes

  • ND Cronjé. wiskunde
  • Driekie Grobler. skoffeer
  • Digtersprofiel: Pieter Odendaal
  • Yves T’Sjoen. “’n pêrel stilte”
  • Joan Hambidge. Cussons en “Die knetterende woord”

Nuutste kommentaar

  1. Versindaba on Gunther Pakendorf. hoe dooier hoe mooier16 September 2026

    Dankie Gunther. So op Breyten se verjaarsdag (Pampoendag). - Marlies Taljard

  2. Annora Eksteen on Gerrit Theron. Die vuurhoutjie11 September 2026

    Net so. Ek kan nie sonner my voorraad vuur houtjies nie. Kerse en gasstofie en die Kaap is heerlik Frans…

  3. Annora Eksteen on Vers-en-klank: Joan Hambidge11 September 2026

    Bai geluk professor Joan! Lank leef! ♥

  4. Bernard Odendaal on Resensie: “Van man tot man” (Olive Schreiner, versorg & verwerk deur JM Coetzee, vert. deur Antjie Krog)10 September 2026

    Jy het my nou nog nuuskieriger gemaak. Dankie, Marlies!

  5. Yves T'Sjoen on Joan Hambidge. Sheila Cussons en Dominique Botha: Die ander waarheid8 September 2026

    Bijzonder interessant, Joan. Er valt een boeiende literatuurgeschiedenis te schrijven op basis van dergelijke literaire correspondenties of consonanties. Dat betekent…

Kategorieë

  • Artikels, essays, e.a.
  • Binneblik
  • Blogs
  • Digstring
  • Gedigte
  • Kompetisies
  • Nuus / Briewe
  • Nuwe Publikasie
  • Onderhoude
  • onderhoude
  • Resensies
  • Stemgrepe
  • Uncategorized
  • Vertalings
  • VWL 50 jaar later
  • Wisselkaarten
©2026 Versindaba | Ontwerp deur Frikkie van Biljon
%d