Ek wou nog sê. Episode 10 – 15 Februarie 2021
Episode 10 van Ek wou nog sê word Maandagaand 15 Februarie 2021 om 19:30 – 20:00 op VIA uitgesaai. Daar is ‘n heruitsending op 21 Februarie 2021 om 22:00.
In hierdie episode voer Daniel Hugo ‘n onderhoud met Lynthia Julius en Nini Bennet resenseer Bientang van Jolyn Philips.
“Ek wou nog sê” was ‘n ongelooflike televisiereeks. ‘n Groot “hoera” in die media vir eietydse Afrikaanse digters en digkuns. Dankie aan alle betrokkenes!
Ek het hierdie jong digter Linthia Julius báie geniet!
Ek is baie trots op Lynthia. Sy is my oud-student!! Marlies Taljard