Ek wou nog sê. Episode 9 – 8 Februarie 2021

 

 

 

Episode 9 van Ek wou nog sê word Maandagaand 8 Februarie 2021 om 19:30 – 20:00 op VIA uitgesaai. Daar is ‘n heruitsending op 14 Februarie 2021 om 22:00.

In hierdie episode voer Daniel Hugo ‘n onderhoud met Johann de Lange en Joan Hambidge resenseer Die waarheid oor duiwe van Gisela Ullyatt.

 

Bookmark and Share

Comments are closed.