27 February 202111 May 2021 Kwatrynkompetisie (1) Kom, gooi nog ’n glasie van Mont du Toit: rosé vir die manne, rooi vir die nooi. Dit kom uit gesonde grond – wie proe bly ver van die pes en word nooit sy prooi. ©Daniel Hugo, 2021 Deel: Share on Facebook (Opens in new window) Facebook Share on X (Opens in new window) X Like this:Like Loading…