Kwatrynkompetisie (17)

 

Die geparste druif ken ook kwarantyn

in elke koel kelder se skemerskyn

totdat dit geskink en gedrink word

in die helder son van ons samesyn.

 

© Daniel Hugo, 2021

 

 

 

Bookmark and Share

Comments are closed.