1 March 202111 May 2021 Kwatrynkompetisie (6) (6) eers pap deur die pes platgetrek hoe ellendig: dis net die tyd vir vrek maar nee klong die son kry toe nie gesak – bok, wie teug weer aan die wyn? dis mos ek! © Waldemar Gouws, 2021 Deel: Share on Facebook (Opens in new window) Facebook Share on X (Opens in new window) X Like this:Like Loading…