Kwatrynkompetisie (9)

 

(9)

Brood en wyn

 

Met brood en wyn,

in liefdevolle samesyn,

vier ons die lewe se mooi, ook nou

midde-in pandemiepyn.

 

© Elisabeth Hentschel, 2021

 

 

Bookmark and Share

Comments are closed.