2 March 202111 May 2021 Kwatrynkompetisie (24) Die makers wat die son in hierdie wyn vasvat het hul pad deur koors en kommer ook gestap. Elke teugie van die oes het dan dit ten doel: die lewensvreugde wat die tong nou bad. © Jaco Fouché, 2021 Deel: Share on Facebook (Opens in new window) Facebook Share on X (Opens in new window) X Like this:Like Loading…