12 March 202111 May 2021 Kwatrynkompetisie (42) soos druiwe gepars om wyn te berei die sap van die pitte en doppe geskei staan die mensdom en kan maar net gis sal die entstof ons uit die vate bevry? © Anton Dockel, 2021 Deel: Share on Facebook (Opens in new window) Facebook Share on X (Opens in new window) X Like this:Like Loading…