Kwatrynkompetisie (67)

 

Die jaar is reeds oorryp in die blare

die keer gans anders as ander jare

gaan die wingerd vroeg in winterslaap

oesjaar 2020 is die pandemie se fanfare

 

© Anton Dockel, 2021

 

 

 

Bookmark and Share

Comments are closed.