19 March 202111 May 2021 Kwatrynkompetisie (46) Vier reëls oor lewe, die pandemie en die dood en oor dieselfde gis as die in brood wat in ‘n wynvat die ou patroon herhaal van nuwe lewe in die moederskoot. © Martieta McGrath, 2021 Deel: Share on Facebook (Opens in new window) Facebook Share on X (Opens in new window) X Like this:Like Loading…