25 March 202110 May 2021 Kwatrynkompetisie (57) Tydelik is ons verblyf: Virusse infiltreer die lyf. Maar soms ruik ek die aarde nat uit die wingerd stuif. © Marieta McGrath, 2021 Deel: Share on Facebook (Opens in new window) Facebook Share on X (Opens in new window) X Like this:Like Loading…