25 March 202110 May 2021 Kwatrynkompetisie (60) Die werkers klets en rym in die wingerd terwyl die virus tussen ons plunder; die oes word ingebring, gepars, gekelder en ons bly sing ondanks die indringer. © Daniel Hugo, 2021 Deel: Share on Facebook (Opens in new window) Facebook Share on X (Opens in new window) X Like this:Like Loading…