19 March 202111 May 2021 Kwatrynkompetisie (45) Die digter Omar Khajjam was ’n Pers wat die rooiwyn berym in vers ná vers. Eeue later land Hugenote aan die Kaap met húl psalms en eie druiwepers. © Daniel Hugo, 2021 Deel: Share on Facebook (Opens in new window) Facebook Share on X (Opens in new window) X Like this:Like Loading…