26 March 202110 May 2021 Kwatrynkompetisie (64) Die laaste glas wyn in sy glorie Die res mag mos nie uit die stoor nie ons is hier gehok en die ergste van als is die vliegtuig kom ook nie meer oor nie. © Cecilia Steinberg, 2021 Deel: Share on Facebook (Opens in new window) Facebook Share on X (Opens in new window) X Like this:Like Loading…