27 March 202110 May 2021 Kwatrynkompetisie (65) Al ruik als na taal wat verdwyn (skaarse gelag of dans-klaradyn futloos die kroeses met Kouwit) – tog tintel die wynglas met wéérskyn. © Helize Janse Van Vuuren, 2021 Deel: Share on Facebook (Opens in new window) Facebook Share on X (Opens in new window) X Like this:Like Loading…