Kwatrynkompetisie (68)

 

Onder die stert smeersels terpentyn

as êrens nog neurie ’n serafyn.

Bedroesemde wyn uit die ou seemanskis:

skink nuwe rooies vir kwarantyn.

 

© Helize Janse Van Vuuren, 2021

 

 

 

Bookmark and Share

Comments are closed.