Kwatrynkompetisie (79)

 

Wynlandidille

 

‘n Digterlike wa in die wingerd, ‘n vierperdewa –

hoeveel meer kan ‘n boer op so ‘n goeie môre nou vra?

Sy naam is “kwatryn”: van quattuor – vier rigtings waarin

vanuit die vrag vreugde kan sprei oor perke en plae.

 

© Pirow Bekker, 2021

 

 

 

Bookmark and Share

Comments are closed.