2 April 202110 May 2021 Kwatrynkompetisie (85) By Wellington vroeër Von Wielligh se Leeuedans-plaas, met gepraat in Maleis en Afrikaans. Verdwene die stemme, die mense, die tale: net Covid-se-rooiwyn bring nog ‘n trans. © Helize Janse van Vuuren, 2021 Deel: Share on Facebook (Opens in new window) Facebook Share on X (Opens in new window) X Like this:Like Loading…