Kwatrynkompetisie (91)
Ons leef die lewe van kring tot kring
in diepe verwond’ring oor menige ding.
Druiwe word gepars, mense gelouter om
midde-in pandemies en sterstondes die lewe te besing.
© Elisabeth Hentschel, 2021
Kwatrynkompetisie (91)
Ons leef die lewe van kring tot kring in diepe verwond’ring oor menige ding. Druiwe word gepars, mense gelouter om midde-in pandemies en sterstondes die lewe te besing.
© Elisabeth Hentschel, 2021
Tags: Elisabeth Hentschel kwatryn Saturday, April 3rd, 2021 | Gedigte, Kompetisies. Both comments and pings are currently closed. ![]() Comments are closed. |
|