5 April 202110 May 2021 Kwatrynkompetisie (96) Die oes ‘n ned’rige koringkorrel val en sterf en so word jaarop se roem-oes verwerf ‘n druiwedop bars en bring voort edelwyn ‘n kroonpes bring dood; ons sal lewe erf © Elzbé Viljoen, 2021 Deel: Share on Facebook (Opens in new window) Facebook Share on X (Opens in new window) X Like this:Like Loading…