7 April 202110 May 2021 Kwatrynkompetisie (104) Genoeg Gesondheid! klink n glas teen n glaas Gewaarsku! lui die 6-uur nuus relaas Genugtig! galm die hospitaal se kreet Genade! roep ons ten hemele oplaas © Elzbé Viljoen, 2021 Deel: Share on Facebook (Opens in new window) Facebook Share on X (Opens in new window) X Like this:Like Loading…