19 April 202110 May 2021 Kwatrynkompetisie (118) Deur Covid tot stilsit gevonnis, Ervaar ek wat dors en wat eensaamheid is. Tog vertroos die goue sap van die druif my: Vriendelike vog wat verheug en verfris! © Gunther Pakendorf, 2021 Deel: Share on Facebook (Opens in new window) Facebook Share on X (Opens in new window) X Like this:Like Loading…