20 April 20217 May 2021 Kwatrynkompetisie (120) ons weet mos nou al ons dae is soos gras op die skaakbord staan ‘n bestemde uurglas langs my selfoon, beursie, ‘n masker en my doepa teen die virus, my rooiwyn paljas © René Bohnen, 2021 Deel: Share on Facebook (Opens in new window) Facebook Share on X (Opens in new window) X Like this:Like Loading…