Kwatrynkompetisie (121)

 

my gedigte my wyntjie en ek

sit al ‘n jaar op hierdie een plek

gegrendel gebottel gestrand met

covid wat aan ons longe lek-lek

 

© René Bohnen, 2021

 

 

 

Bookmark and Share

Los kommentaar

 

*