21 April 20217 May 2021 Kwatrynkompetisie (126) Vyftig skakerings van wyn Daar is soveel variëteite: merlot 501Y.V2, Pfizer, cinsault … maar die mees dekadente is dit wat ek teugie vir teugie drink saam met jou © Marieta McGrath, 2021 Deel: Share on Facebook (Opens in new window) Facebook Share on X (Opens in new window) X Like this:Like Loading…