Kwatrynkompetisie (122)

 

hier is ‘n vers in my taal op ‘n bottel

hier is wyn, skaaptjops en ‘n braaiskottel

maar ek sit sonder jou en jy sonder my want

‘n virus het ons wêreld kom betottel

 

 © René Bohnen, 2021

 

 

 

Bookmark and Share

Los kommentaar

 

*