21 April 202117 May 2021 Kwatrynkompetisie (128) isse Kôwit hier en ‘n Kôwit daar nou speel ek op my laaste snaar ‘n derde golf en die berg onner vuur maggie rooiwyn tog iets ligters baar © Helize Janse van Vuuren, 2021 Deel: Share on Facebook (Opens in new window) Facebook Share on X (Opens in new window) X Like this:Like Loading…