22 April 20217 May 2021 Kwatrynkompetisie (129) ek skink vir jou ‘n woordkwatryn uit Mont du Toit se bottel wyn proe en rol dit oor jou tong dit laat die vrees vir covid snel verdwyn © Thomas Deacon, 2021 Deel: Share on Facebook (Opens in new window) Facebook Share on X (Opens in new window) X Like this:Like Loading…