2 March 202111 May 2021 Kwatrynkompetisie (18) met die room van die oes in ‘n glas en ‘n bottel of ses in die kas vergeet ons van kommer en covid en slaan hul hand met ‘n sluk in die as © Thomas Deacon, 2021 Deel: Share on Facebook (Opens in new window) Facebook Share on X (Opens in new window) X Like this:Like Loading…