23 April 20217 May 2021 Kwatrynkompetisie (130) Ek gun jou die vryheid van samesyn. Ek gun jou vriende met goeie wyn. Mag geen pes of pandemie ooit jou vertroue in hoop laat kwyn. © Driekie Grobler, 2021 Deel: Share on Facebook (Opens in new window) Facebook Share on X (Opens in new window) X Like this:Like Loading…