28 April 20217 May 2021 Kwatrynkompetisie (133) Die wingerd se opbrengs Deur pandemie begrens Smaak steeds soet op die tong van ieder hoopvolle mens © Driekie Grobler, 2021 Deel: Share on Facebook (Opens in new window) Facebook Share on X (Opens in new window) X Like this:Like Loading…