23 April 20217 May 2021 Kwatrynkompetisie (132) My nooi is in ’n nartjie my ouma in sjirash iemand, iewers skink nóg ’n glas grenache roep cheers deur die maskers ek sit vêr van jou Covid gee die sproeireën met sanitary handwash © Anton Dockel, 2021 Deel: Share on Facebook (Opens in new window) Facebook Share on X (Opens in new window) X Like this:Like Loading...