21 April 20217 May 2021 Kwatrynkompetisie (124) Skippie in ‘n bottel Ryp druif, son, grond gevang in ’n kwatryn korrels na pars, gis en vat gebottel as wyn. Eindelik seil ’n klein skip agter glas weg vir die pandemie, tydelik net skyn. © Anton Dockel, 2021 Deel: Share on Facebook (Opens in new window) Facebook Share on X (Opens in new window) X Like this:Like Loading…