Kwatrynkompetisie (139)

 

die afrugkaanse kring en kie drink saans hul wyn ook uit goeie glase

dese en gene verskyn selfs in die kollig van covid soos gewone hase

hier is dan hul melaatsgeproklameerde taal om viviseksioneel te verbloem

– ons kry die bitter beker en beletseltekens voor die teater in ‘n skemerfase

 

© Waldemar Gouws, 2021

 

 

 

Bookmark and Share

Los kommentaar

 

*