(inderdaad pesnuus)
die son skakeer ‘n uitgesoekte lap van ons landskap
nou in ‘n kleur van die ou praktyk met roode sap
die oes is gepars die voltrekking daar op die gismoer moet begin
maar kyk die voorman is afwesig besig om die hout vir vate flenters op te kap
© Waldemar Gouws, 2021

