29 April 20217 May 2021 Kwatrynkompetisie (141) Kom vier die hede. Skuif die pandemie na die verlede. Want die druif is gepars en bied vrolikheid en vrede. © Driekie Grobler, 2021 Deel: Click to share on Facebook (Opens in new window) Facebook Click to share on X (Opens in new window) X Like this:Like Loading...