1 May 20217 May 2021 Kwatrynkompetisie (163) Ritueel Skemeraande se geliefde ritueel geskied weens die virus soms virtueel: die skink, die klink en die fyn, fyn proe van keurwyn – o, steeds so sensueel!’ © Ronel de Goede, 2021 Deel: Share on Facebook (Opens in new window) Facebook Share on X (Opens in new window) X Like this:Like Loading…