27 March 202110 May 2021 Kwatrynkompetisie (66) Wynproe Wag en word verlei deur die tintelgeur. Proe liggies, en langsaam, aan die oes se keur. Laat dit in jou mond drentel en dartel voordat jy sluk, as die virus jou laat treur. © Ronel de Goede, 2021 Deel: Share on Facebook (Opens in new window) Facebook Share on X (Opens in new window) X Like this:Like Loading…