Waldemar Gouws. Uit die donkerte

 

uit die donkerte

en dan weer terug daarin –

dis vrouesake

 

(met apologie aan Issa, 1762-1826)

 

© Waldemar Gouws 1/8/2021

 

 

Bookmark and Share

Los kommentaar

 

*