5 August 2021 Daniel Hugo. Ná die droogte Ná die droogte I jou klavier bereik ná jare die Groot Karoo: ’n wolk klam van klank II my ore gespits vir jou vingers oor klawers: druppels en blare © Daniel Hugo, 2021 Deel: Share on Facebook (Opens in new window) Facebook Share on X (Opens in new window) X Like this:Like Loading…