Anton Döckel. Kringloop

 

Kringloop

 

l

deur lenteblare

sif reën sy beloftes

aan botsels en vrou

 

ll

dit is die seisoen

van vrugtelose bome

die oes aan tafel

 

© Anton Döckel, 2021

 

Bookmark and Share

Los kommentaar

 

*