Francois de Jongh. Het Heksendal

 

Het Heksendal

                             ‘n Haikoe

 

1

soet somerdruif is

Hexvallei se toorvrougif

oes van die seisoen

 

11

haar minnaar moes krans

disa pluk en neergestort;

daar het sy gespring

 

111

vanaf toe dwaal haar

gees in die berge as heks

van die Heksendal

 

Vrouedag 9 Aug 2021

© Francois de Jongh, 2021

 

Bookmark and Share

Los kommentaar

 

*