Bester Meyer. Kaapse vlakte huil

 

Kaapse vlakte huil −

bejaarde vrou oor swart pot

− hoe roer mens hartseer?

 

© Bester Meyer, 2021

 

Bookmark and Share

Een Kommentaar op “Bester Meyer. Kaapse vlakte huil”

  1. Casey :

    Jy voel haar pyn in die puin van haar lewe.
    Hartseer dog eerlik

Los kommentaar

 

*